Monday, August 23, 2010

MY GUNSTELLING DIER

Die tier is 'n wonderlike dier.  Hulle is baie skaars, want hulle sukkel om aan te pas in Suid-Afrika se warm son.  Daar is jagters wat hulle skiet net om hulle pragtige sagte velle tekry, sodat iemand dit as versiering in hulle huise kan gebruik.  My wens is om eendag 'n verskil te maak in die diere van Suid-Afrika se lewens!

7 comments:

  1. dis interesant om te hoor dat daar ander mense is wat die selfde voel oor jou sienings in die lewe

    ReplyDelete
  2. Baie dankie vir jou belangstelling 007. En dat jy dit interessant vind. Dit word waardeer. So wat is jou gunstelling dier?

    ReplyDelete
  3. My gunsteling dier is n leeu hulle word ook gejag net vir hulle velle.

    ReplyDelete
  4. Heya vriedina! Oe jaaaaa dit is darm maar 'n vreeslike pratige dier nê... "Die tier is 'n wonderlike dier"... Jour a poet and you didnt even know it... Hahaha. Pratige foto..
    Lekker daggie verder!!

    Laurika Lategan 20562837

    ReplyDelete
  5. Daar is baie diere wat net voorkom in Suid-Afrika. Ons is werklik bevoorreg om te bly in so 'n dierryke omgewing!

    Anuschka Venter
    20367511

    ReplyDelete