Monday, August 23, 2010

MY GUNSTELLING DIER

Die tier is 'n wonderlike dier.  Hulle is baie skaars, want hulle sukkel om aan te pas in Suid-Afrika se warm son.  Daar is jagters wat hulle skiet net om hulle pragtige sagte velle tekry, sodat iemand dit as versiering in hulle huise kan gebruik.  My wens is om eendag 'n verskil te maak in die diere van Suid-Afrika se lewens!